Browse
Landbouweekblad is die grootste landboupublikasie in Suid-Afrika en spog met meer as 87 jaar van diens aan dié sektor. Dié publikasie word allerweë as die boer se regterhand beskou en die tydskrif strewe daarna om vars, gesaghebbende en nuttige inligting aan die landbou- en die boerderybedryf te verskaf sodat lesers hul hulpbronne optimaal kan bestuur. Soos Landbouweekblad se leuse sê: Boer vooruit.
|